1 reviews | Active since Dec 2016
Slegte diens
<p>Ek het my dstv in Januarie 2016 vir die hele jaar betaal. Toe ontvang ek n sms in November 2016 dat my rekening R500 agterstallig is en as ek dit nie gaan betaal nie sny hulle my diens. Ek gaan toe na die worcester tak en vertel vir hulle my storie die dame se toe vir my ek hoef nie bekommerd te wees nie hulle sal dit regstel en my dstv sal nie gesny word nie. Toe ek vandag 13 Desember by die huis kom so half ses is my dstv af. Ek bel die call centre en verduidelik hulle my storie en sy se vir my sy kan my nie help want ek moes die call centre gebel het en vir hulle laat weet het ek betaal my rekening per jaar en nie per maand. Nou wil ek weet wie se verantwoordelikheid is dit om te sien dat ek my rekening betaal het en niemand het vir my gese ek moet die call centre bel nie ek staan dan in een van hulle takke. Nou kan die call centre my nie help ek moet trug gaan na die tak.Hallo die tak is toe dis hoekom daar n call centre is. Wat my nog meer kwaad maak is dat sy my wel kan help as ek nou die agterstallige geld vlg haar betaal. Nou sit ek sonder dstv tot more wanneer die tak weer oopmaak. Ek dink dit is swak diens van hulle en dis hoekom almal kla oor hulle en hoekom moet ek my agterstallige geld betaal as ek die hele jaar se rekening betaal het.</p>
Good day Ian
We acknowledge receiving your query. Feedback will be communicated to you shortly.
Kind regards
MultiChoice Enquiries team
Good day Ian
We acknowledge receiving your query. Feedback will be communicated to you shortly.
Kind regards
MultiChoice Enquiries team
