1 reviews | Active since Sept 2014

12 May 2015, 12:39

SABC NEW CHANNEL

Dstv het slegs die nuwe sabc kanaal aan sekere pakette oopgestel wat baie onregverdig is teen diegene wat nie die pakette het of kan bekostig nie. DSTV miet die nuwe kanaal oopstel aan ALLE pakette. Volgens channel24 sal die kanaal oop wees vir ALLE pakette maar dit blyk nie die geval te wees nie want die paket wat ons het is nie ingesluit by DSTV se alle pakette nie.

0
Replies (1)
DStv (MultiChoice)
DStv (MultiChoice)'s reply15 May 2015, 10:15
Official
Hello lizaanleroux,

Met verwys na ons telefoniese gesprek met betrekking tot die nuwe SABC-kanaal.

Ons bevestig dat die nuwe SAUK Encore sal slegs beskikbaar wees vir ons DStv Premium, Ekstra, Compact en Family intekenaars.

Aanvaar asseblief ons opregte verskoning vir enige ongerief wat jy ervaar het in hierdie verband.

Dankie vir die tyd wat jy geneem het om ons diens mislukkings uit te wys as ook vir jou voorstelle,Ons streef voortdurend daarna om ons diens te verbeter en terugvoering soos joune is uiters waardevol.

Die Uwe
Rupert