Rescanning of decoder
TOT-U-DIENS - DIE BEELD Ek rig hierdie baie dringende skrywe aan u as my laaste uitweg. Ek het ‘n t****oelige dekodeerder by DSTV gekoop in 2002. Intussen het ek afgegradeer na ‘n goedkoper opsie aangesien ons SASSA pensioenarisse is. Aan die begin van 2017 het ‘n agent (Indiërdame) my ges***el en probeer oorreed om ‘n Explorer by Dstv te koop want my huidige dekodeerder is verouderd en gaan einde 2017 van die mark afgehaal word weens vooruitgang in tegnologie. Ek het reguit vir haar gese ek stel nie belang nie waarna sy die foon in my oor neergesit het. Sedertdien ondervind ek erge probleme met my dekodeerder hy “rescan” klok**** elke aand 10 minute voor die nuus op Kyknet ‘n aanvang neem en dan ook herhaaldelik op ander tye. Ons is nou verby geduldig wag todat dit weer na 10-15min weer ingestel is. Om die waarheid te sê ons geduld is op. Ons het dekodeerder ingeneem na Multichoice se Hoofkantoor in Randburg waar daar terloops geen Afrikaanssprekende of blanke persone werk om ons te help nie en moes onverrigter sake teruggekeer huis toe met ons dekordeerder. Hulle het talle verskonings dat hierdie dekodeerder verouder is en nie meer sagte ware het om dit op te gradeer nie. Ons moet die Explorer aanskaf. Ons is pensioennarisse wat die Explorer nooit sal kan bekostig nie. Dit kos R2000 + dan sal ons maar na Desember sonder ‘n TV moet sit. Gisteraand was dit nou weer sulke tyd ons mis die helfte van die nuus en so ook van ons geliefkoosde programme. Ek bel Multichoice se kantoor vir hulp maar soos te wagte geen Afrikaanssprekende is beskikbaar nie en hulle kan niks vir ons doen nie. Iemand sou ons terugs***el maar natuurlik het niemand tot nou toe terugges***el nie. Ons magtelose frustrasies het geen einde teenoor Multichoice nie. My punt is: Ons Afrikaanse geld is goed genoeg elke maand maar Multichoice lewer nie ‘n goeie diens aan sy kykers nie. Ons goedkoop opsie het byna 40 kanale van ander tale wat ons nie verstaan nie. Hulle dwing ons om vir ander kanale te betaal wat ons nie verstaan nie. Vra maar elke t****e persoon op straat wat dieselfde probleem het. Hulle is al net so gegrief en moedeloos oor die situasie. My bure en talle mense op Facebook vra al ‘n boikot teen Multichoice se swak diens, dekodeerderprobleme en uitsny van dekordeerder en herhalings van programme. Dit val op dowe ore. Ons is behoorlik siek en sat vir Multichoice se swak behandeling en vra asb dat Beeld se Totudiens moe ondersoek instel en optree teen hulle. Hierdie skrywe gaan ook gestuur word aan Solidarteit en Afriforum om saak te ondersoek teen Multichoice. J I de Villiers Geagte Tot-u-diens Ek verwys na y vorige skrywe aan Beeld. Brief hieronder aangeheg. Sedert 8 Sepember 2017 het ek nog geen terugvoer van u ontvang rakende hierdie klagte nie. Intussen het ek ‘n maatskappy gevra om die ogie op antenna te kom vervang wat my R1000 uit die sak gejaag het. Selfs dit het nie probleem opgelos nie die tv “rescan” nog steeds! Die probleem met die “rescanning” van die DSTV sê vir my daar is beslis ‘n groot probleem met DSTV se dekodeerder of hulle halstarrigheid om probleem wat baie intekenaars met dieselfde probleem het te probeer oplos en hulle betalende kliënte die haras in te jaag. Ons kan feitlik geen programme meer volg of opneem nie want die “rescan” gebeur daagliks tot soveel as 10 keer per dag of nag. Ek stel nie eers meer belang om te kyk nie en beplan om DSTV te sluit en ‘n ander opsie aan te skaf as Multichoice nie met ‘n oplossing vorendag kan kom nie. Klok**** tussen 18:00 en 19:00 wanneer Netnuus begin en in die oggende tussen 6:00 en 7:00 en dan verder deur die res van die dag onverwags en dit raak ‘n helse irritasie in my skoen. As ek en my vrou moet sê hoe voel ons oor die situasie dan sal ek my mond met seep moet gaan uitspoel. Kan u asb op die saak ingaan en spoedig ‘n antwoord verskaf? Johan de Villiers -------------------------------------------------------------------------------
From: Johan ********** Ek bedank Beeld hiermee vir julle optrede na aanleiding van my skrywe rakende DSTV. Gadieja Hardien van DSTV het my nou net ges***el en sal my Maandag ****ak oor die aangeleentheid nadat sy met verskeie van haar departemente gekonsulteer het oor ons dilemma. Sy was ook geskok oor die *****s wat met Multichoice se faktuurboeke besigheid doen en vals bankrekenings geld ontvang. Sy gaan ‘n ondersoek loods sodra sy my geskandeerde faktuur per e-pos ontvang het. Ek sal Beeld op hoogte hou. Die situasie ruk nou heeltemal hande uit! My TV ”rescan” nou eers! Nadat ‘n klomp *****s die ogie vervang het (seker ‘n ou t****ehandse ogie) en ‘n R1000 later moes ek uitvind Multichoice ken hulle nie en nou is hulle totaal weg! Webtuiste bestaan nie eers nie. Reageer nie op ons oproepe nie en onbereikbaar. Maar dis ‘n ander storie waarvan Mnet blykbaar bewus is. Hulle steel faktuurboeke en ogies en vang hulle klante so maklik soos dit! Hulle het my foonnommer geblok. Baie gesoute en professionele diewe. Ek weet van ander mense met dieselfde probleem as ons met met DSTV. Ek betwyfel dit of jy ‘n antwoord van Multichoice gaan kry want hul toonbank diens vrot. Goeiedag Gadieja Dankie dat u gister ges***el het. Hier is die faktuur soos deur u aangevra. Ek hoop van harte u ****r die kriminele op en kan hulle vastrek en ontmasker. My vrou lewe nou in vrees dat hulle kan terugkom en ons iets aandoen want ek het hulle in my huis toegelaat en hulle aangegee. Sy loop heeldag met die paniekknoppie in haar hand rond. As DSTV se kliëntediens van die begin af op my klagte ag geslaan het sou ek nie nodig gehad het om R1000 van my pensioengeld te mors op ‘n ogie wat nog steeds nie werk nie. Ek voel ingedoen deur DSTV en ‘n ***** maatskappy wat ek goedertrou vertrou het omdat ek desperaat was om my tv se beeld te herstel. U het geen idée hoe frustrerend dit is om na programme te kyk en kort kort onderbrekings te kry nie. Jy kan ook nie ‘n program opneem nie want daar is ook knaend onderbrekings. Ons het feitlik belangstelling in DSTV verloor en voel ons geld in die water gegooi. Ons kan nie eers ‘n ander opsie oorweeg nie want ons finansies laat dit nie toe nie en TV is die enigste vermaak wat ons het. Die uwe Johan de Villiers ------------------------------------------------------------------------------- From: Gadieja Hardien ********** Sent: 27 October 2017 03:26 PM To: ********** Cc: Rashida Adam Subject: DStv SD PVR Goeie Middag Mnr. De Villiers Soos per ons telefoniese gesprek , sal U asseblief die faktuur van die installeerder voorsien? Sodra ek dit ontvang kan ek begin ondersoek. Vriendelike groete, Gadieja Hardien Complaints Coordinator Dankie vir die faktuur. Ons departement van dienste het bevestig dat Kelvin nie 'n geakkrediteerde installeerder is nie. Ek wag vir terugvoering oor pad vorentoe. Mnr. De Villiers ek het Nomawushe in hierdie e-pos gekopieer omdat ek die res van die week nie in die kantoor sal wees nie aangesien sy verder sal help. Weereens verskoning vir die vertraging en die frustrasie. Laat weet Mev. De Villiers asseblief kennis dat alles goed sal wees. Dankie vir u geduld. Goeiemôre Gadieja Ek het hierdie week tot die slotsom gekom dat mense met “dual” dekodeerders geteiken word deur hulle TV’s te laat vries of uitskop. Sedert Maandag werk my TV perfek en daar is nie sprake van ‘n “rescan” op presies dieselfde tye elke dag nie. Daarom word kliënte ges***el met “dual” dekodeerders om hulle te dwing om oor te s***el na die Explorer opsie. Alles maak nou vir my sin. My bure en vriende het dieselfde “dual” dekodeerders en sit “toevallig” met dieselfde probleem en het ook al oproepe vanaf julle kantore ontvang om die Explorer aan te koop. Ek het dit opgeneem met Beeld en gaan dit ook opneem met die openbare uitsaaier. Mense betaal duur vir hulle kykgenot en as daar soveel onderbrekings plaasvind raak TV kyk beslis nie meer ‘n plesier nie en word ons geld gemors. Ek het Beeld in kennis gestel dat my probleem nou uiteindelik deur u kantoor opgelos is en dat ek geen verdere onderbrekings verwag nie. Indien dit weer gebeur sal u my nie met ‘n ander keuse laat as om ‘n ondersoek te gelas nie. Baie dankie vir die aangehegte opsie keuses. Daar is nog net 2 maande oor tot Januarie 2018 en soos u sê word die “dual” gediskonnekteer op die lug en sal ons wel ander opsies oorweeg as die tyd aanbreek. -------------------------------------------------------------------------------- From: Gadieja Hardien ********** Sent: 01 November 2017 02:26 PM To: Johan Cc: Rashida Adam; Nomawushe Gwarube Subject: RE: RE: RE: DStv SD PVR Goeie middag Mnr. De Villiers Verskoning vir die vertraging, maar soos ek genoem het dat ek op opleiding is. Wat die installateur betref, sal ons nie kan interfineer nie, aangesien hy nie 'n geakkrediteerde installeerder is nie. Ek het 'n paar opsies aangaande die “End of Life support” lewe van die eindproduk die DStv SD PVR-dekodeerder geheg. Ek sal voorstel dat u opsies 6 en 7 gaan kyk. Kyk gerus na die opsies wat aangeheg is en raad dan wanneer ek U kan bel om die vers****ende opsies te bespreek. Hier is my brief gerig aan Multichoice.
Goeiemôre Gadieja
Ek het hierdie week tot die slotsom gekom dat mense met “dual” dekodeerders geteiken word deur hulle TV’s te laat vries of uitskop. Sedert Maandag werk my TV perfek en daar is nie sprake van ‘n “rescan” op presies dieselfde tye elke dag nie. Daarom word kliënte ges***el met “dual” dekodeerders om hulle te dwing om oor te s***el na die Explorer opsie. Alles maak nou vir my sin.
My bure en vriende het dieselfde “dual” dekodeerders en sit “toevallig” met dieselfde probleem en het ook al oproepe vanaf julle kantore ontvang om die Explorer aan te koop. Ek het dit opgeneem met Beeld en gaan dit ook opneem met die openbare uitsaaier. Mense betaal duur vir hulle kykgenot en as daar soveel onderbrekings plaasvind raak TV kyk beslis nie meer ‘n plesier nie en word ons geld gemors.
Ek het Beeld in kennis gestel dat my probleem nou uiteindelik deur u kantoor opgelos is en dat ek geen verdere onderbrekings verwag nie. Indien dit weer gebeur sal u my nie met ‘n ander keuse laat as om ‘n ondersoek te gelas nie.
Baie dankie vir die aangehegte opsie keuses. Daar is nog net 2 maande oor tot Januarie 2018 en soos u sê word die “dual” gediskonnekteer op die lug en sal ons wel ander opsies oorweeg as die tyd aanbreek.
Ek verstaan alles wat hulle sê dis net vir my snaaks dat my TV sedert Maandag nog nie weer uitgeskop of gevries het nie!? Ek glo vas hulle kantoor het iets daarmee te doen gehad om my te forseer om my dekodeerder te verander. Dankie nogmaals vir Tot-u-Diens se bydrae anders sou my TV probleem nie opgelos word nie. Intussen het ek onnodig ‘n R1000 in die water gegooi deur ‘n ongeregistreerde DSTV konsultant uit te kry om my te help met my TV. Die “probleem” was by DSTV self wat skielik na my klagte in die niet verdwyn het. Hulle gaan dit nooit erken nie. Ek is eintlik op die punt om hulle te gaan verkla by die Uitsaaikommissie van Suid-Afrika. My “stokou” dekodeerder werk nog goed en as hy verdwyn einde Desember gaan ek oors***el na iets anders.
Groete
Johan de Villiers
--------------------------------------------------------------------------------
From: Marthinus Koekemoer ********** Sent: 03 November 2017 11:35 AM To: ********** Subject: FW: BEELD QUERY: SD PVR complaint
From: Kenneth Nxumalo Sent: Friday, November 3, 2017 11:12 AM To: Marthinus Koekemoer; Beeld Tot U Diens Subject: BEELD QUERY: SD PVR complaint
Dear Marthinus
Thank you for giving us this opportunity to respond to Mr de Villiers’s query.
Mr de Villiers is using an SD PVR decoder, our very first PVR decoder which we stopped making in 2008, 9 years ago. Since November 2014, we’ve been in touch with our SD PVR customers to let them know that their decoders are reaching end of support. We’re offering trade-in options at reduced rates to allow our SD PVR customers to move to the latest technology and avoid the technical issues caused by their failing decoder.
The SD PVR decoders use very old technology, and simply don’t have the processing power or memory to deal with the number of channels currently on DStv. When these decoders were launched, there were only a handful of channels on DStv – today there are well over 100 channels. These older decoders don’t provide a good user experience as they are slower when changing channels, and cannot store much information. For example, we’ve had to significantly reduce the TV Guide to just 5 days.
This is similar to trying to use an old cellphone to access modern social media apps, or trying to use a 10-year old PC with 254MB today.
It is for this reason, that we started talking to our customers with these decoders almost 3 years ago, so our customers can plan to replace these decoders. We’ve also made a number of trade-in offers available to these customers to assist them to get a new decoder and update their installation:
· OPTION 1: Get the latest model DStv Explora for R799. This is for the decoder only and excludes installation. Normal recommended retail price is R1299.
· OPTION 2: Get the latest model DStv Explora with installation for R999. Normal recommended retail price is R1999.
· OPTION 3: Get the latest model DStv Explora plus the DStv HD single view decoder plus installation for R1999. Normal recommended retail price would be R2499.
We also have trade-in options over 24 months to assist customers who may not be able to make the move in one payment.
· OPTION 4 : Get the latest model DStv Explora plus a DStv HD single view decoder plus installation and free delivery for R79 per month (over 24 months).
· OPTION 5 : Get TWO of the latest DStv Explora models plus installation and free delivery for R129 per month (over 24 months).
For those customers with Decoder Insurance on their SD PVRs, they’ll qualify for a free replacement should their decoder stop working or become faulty, as per the conditions of their insurance.
We spoke to Mr de Villiers and explain that it’s not the installation that is a problem. He understood that he would need to replace his SD PVR to get the best viewing experience – he is weighing up his options, and once he makes a decision, we’ll assist him to update his decoder and installation.
Other customers with SD PVR decoders, can get more information about what end of support means to them on DStv.com: What end of support means and can get more information about trade-in options: SD PVR trade-in options
If Mr de Villiers needs assistance in deciding which option best suits his viewing needs, we’re happy to assist.
Dear Mr Nxumalo
I lodge a complaint with Die Beeld – Tot-u-diens regarding my Decoder and TV that rescans all the time of which you are fully aware.
Since I got feedback from Multichoice my decoder stopped rescanning. It’s been more than a week now that I can watch proper TV without a rescanning problem.
I have a neighbour and friend that has the same problem because they also have an outdated decoder which rescans all day especially 10 minutes before the news and between special Afrikaans programs. They are also very frustrated and agree they will choose the right option that suits them when the time comes.
You can’t force people to do it now by rescanning their decoder all day. Actually you have no right to do so. They pay for their TV airtime. The people that contact you telephonically is also rude and don’t understand our situation. The lady I spoke to put the phone down in my ear while I was still talking to her.
We do understand that the decoder is going to be discontiued at the end of December 2017 and I just want to inform you that until such time this practice must stop immediaely to all your clients because I will report Multichoice to the South African Broadcasting Company for malpractice..
You still owe me R1000.00 for unnecessary costs for a *****ed consultant to come out to fix my eye on the antenna because we thought that was the problem with our TV. In the meantime it was a fault on Multichoice side that they fixed after my complaint. The *****ed consultant’s invoice is with Ms Gadieja Hardien.
Either you give me a credit on my account or I will send you my banking details to make a payment for my unnecessary costs. This whole thing was entirely Multichoice’s fault.
Regards
Mr J de Villiers
Dear Mr Nxumalo
I will appreciate if someone can contact me urgently. Preferably an Afrikaans speaking person please,
My decoder just rescanned (16:15 7 November 2017) for the first time within more than a week and this situation is unacceptable. Why again today?
My neighbours are also complaining about their decoder rescanning non stop every day.
If this does not stop you give me no other option to take the matter further and report you to the SABC tomorrow.
Kind regards
Mr J de Villiers
--------------------------------------------------------------------------------
From: Kenneth Nxumalo ********** Sent: 07 November 2017 10:49 AM To: Johan Subject: RE: DECODER RESCANNING RPOBLEM MR J I DE VILLIERS
Dear Mr de Villiers
We’ve assigned one of our teams to get in touch with your regarding this matter.
Regards,
Kenneth Nxumalo
Dear Sir
2nd rescanning (16;40) again today. Please don’t underestimate my intelligence. How naïve can Multichoice be? I am going to claim a refund for not having a perfect view every time this happen!
I am also going to keep track of every rescanning as from this moment.
Regards
Mr J de Villiers
Dear Mr Nxumalo
ANOTHER RESCAN AT 17:10 7 NOVEMBER 2017. This is now the 3rd time within an hour. I will keep you updated with all the rescanning and I hope you feel as irritated and frustrated as I do.
Every email from me to you and visa versa will be forwarded to the SABC complaints office tomorrow.
Now I have proof that your office is controlling my decoder.
Regards
Mr J de Villiers
--------------------------------------------------------------------------------
From: Kenneth Nxumalo ********** Sent: 07 November 2017 10:49 AM To: Johan Subject: RE: DECODER RESCANNING RPOBLEM MR J I DE VILLIERS
Dear Mr de Villiers
We’ve assigned one of our teams to get in touch with your regarding this matter.
Regards,
This morning 8 November my TV keeps on rescanning. Please help me to resolve this matter!
Dear De Villiers Johan
We acknowledge receiving your complaint. Feedback will be communicated as soon as possible.
Kind regards
DStv: Hello Peter Team
Best regards,
Dear De Villiers Johan
We acknowledge receiving your complaint. Feedback will be communicated as soon as possible.
Kind regards
DStv: Hello Peter Team
Best regards,
Goeie dag Mnr De Villiers
Dit is met spyt dat ons leer van u onaangename ervaring met MultiChoice in die hantering van jou kommersnis en die vlak van diens wat u in hierdie verband ervaar het.
Ons bedoeling is beslis nie 'n substandaarddiens aan ons kliënte te verskaf nie.Trouens, ons ***us is om goeie ondervinding aan ons kliënte te bied in al jou handelinge met ons.
Ons rekords dui aan dat u bygestaan is deur een van ons klagtesbestuurders wat u besorgdheid aangespreek het met betrekking tot u PVR-uitruiling, die diens wat u ontvang het en die installeerder wat u met u installasie gehelp het.
Indien daar enige ander bekommersnis is waarmee ons u kan help, voel vry om ons gerus te ****ak en ons sal u meer as gelukig wees on u te help in die verband.
Weereens, aanvaar asseblief ons opregte verskoning vir enige ongerief wat u in hierdie verband ervaar het.
Vriendelike groete
Rupert
Best regards,
Goeie dag Mnr De Villiers
Dit is met spyt dat ons leer van u onaangename ervaring met MultiChoice in die hantering van jou kommersnis en die vlak van diens wat u in hierdie verband ervaar het.
Ons bedoeling is beslis nie 'n substandaarddiens aan ons kliënte te verskaf nie.Trouens, ons ***us is om goeie ondervinding aan ons kliënte te bied in al jou handelinge met ons.
Ons rekords dui aan dat u bygestaan is deur een van ons klagtesbestuurders wat u besorgdheid aangespreek het met betrekking tot u PVR-uitruiling, die diens wat u ontvang het en die installeerder wat u met u installasie gehelp het.
Indien daar enige ander bekommersnis is waarmee ons u kan help, voel vry om ons gerus te ****ak en ons sal u meer as gelukig wees on u te help in die verband.
Weereens, aanvaar asseblief ons opregte verskoning vir enige ongerief wat u in hierdie verband ervaar het.
Vriendelike groete
Rupert
Best regards,
