MT
Michel T

1 reviews | Active since Oct 2019

30 Oct 2019, 07:11

Raadop!!!! Swakste dien oor!!! My rekening is 'n gemors!!........

Ek is absoluut Raadop. Ek skryf in Afrikaans. Moeg van burokrasie, arrogansie en die swakste kliëntediens ooit. Geen diens. Sedert September is my rekening 'n absolute gemors. Eks op Price Lock en gevolglik 'n vaste maandelikse premie. Alle shet goed gegaan tot September. Sedert September doen DSTV net wat hul wil op my rekening. Meer as Dubbel premie geneem op my maandelikse Debiteorder op 2 Oktober 2019. My rekening is nou reeds 5/6 keer opgeskort die maand omdat ek hul kwansuis geld skuld, maar hul neem debietorders soos hul wil. Die balans uitstaande op "Self Service website" stem nie naastenby ooreen my met die rekening staat en die jongste transaksies vir die maand soos aangedui op die website. Ek het nou seker al 8 oproepe van ten minste 1 uur elk op my eie koste gemaak gedurende Oktober gemaak. Ek oordryf regtig nie. Dan s***el hul weer die diens aan, maar net om later uit te vind dat hul her-aktiveringsfooie van R50 6x) op my rekening plaas. Selfs in her-aansluitings fooi van R180 en alle ander vreemde fooie skielik op my rekeing. Die konsulatnte het geen idee of mandaat en is werklik swak. Kan nooit met 'n senior persoon praat. Price Lock afdeling is onbereikbaar. Dan gaan die lyn dood en is 'n uur se gesprek absoluut gemors. Niemand bel terug of doen die moeite om die issue verder te hanteer. My rekening is al 5 maal geëskaleer, maar 3-4 dae is dit weer opgeskort, en dan weer dieselfde proses van voor af. Ek dink hul sê dat hul dit eskaleer om van die kliënt ontslae te raak. Want niks gebeur nie. Dit alles in die maand van wêreldbeker rugby, terwyl ek al ±30 jaar 'n klient is. Sooooo!!!!! raadop en be***. Wat kan ek doen en hoe kry ek dit uitsorteer.....

0
Replies (0)