PR
Paul R

1 reviews | Active since May 2016

08 Nov 2020, 16:40

PROGRAMME NIE VOLGENS UITSAAI TYE NIE.

VROT,VROT,VROT.Hulle programme op die skudules van SPORT kom nie ooreen nie. bv.VANDAG Sondag.Op die skudule se hulle of julle dat die 2 spanne speel uit vit krieket om 4 uur.maar 4 uur is daar rugby op sogenaamde spring bokke wat ek nie kyk nie.Die krieket begin toe op die krieket kanaal 20 oor 4 en dit is na 5 overs en 50 lopies op die bord.nerens in die sportkanale het dit 4 uur begin nie. Dit is nie die erste keer wat dit gebeur nie,dit het gister met die rugby ook gebeur die Lions TEEN DIE BULLE Die wedstryd moes volgens julle al begin het maar nee wat julle saai ander *** uit behalwe die regte wedstrud en na die gemors begin die Leeus wedstryd wat alreeds 20 minute aan die gang was. julle het gladnie meer ****role oor julle programme nie en dit is in elkgeval nutteloos om dit te adverteer want JULLE HOU NIE DAARBY NIE EN SAAI UIT NET WAT JULLE WIL EN ONS MOET DIE GELAG BETAAL VIR JULLE AGTER BAKSHEID.

0
Replies (0)