JG
Joan G
1 reviews | Active since Apr 2013
10 Apr 2019, 10:54
Pricelock Exploria.
Op die 20 ste Maart het ek aansoek gedoen vir Dstv Pricelock exploria,22 ste Maart 1 dekodeerde ontvang ,maar nog nie my pakket wat dish,wi -fi connector en dekordeerder insluit nie.Doen ek navraag word ek net gese hul besig met verwerking,en kos my klomp geld aan lugtyd.Ek soek vandag nog antwoord anders kanseleer ek alles.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)