BD
Bruce D

1 reviews | Active since Feb 2011

01 Feb 2016, 15:17

PRESIES HOE LANK MOET EK NOG WAG?

Ek het nou die nuwe Explora gekry en tydens die bestellings proses was daar vir my gese dat MULTICHOICE die reeling sal maak om die installeerder die afspraak met my sal maak vir die installasie. Dis nou 2 weke later en nog NIKS het gebeur nie. Nou bel ek maar die nommer julle papiertjie en moes toe hoor dat Kallie Tech nie n woord afrikaans praat nie en nog vol geboek is en NIE vir my n tyd van installasie kan gee nie. Moet ek nou hier sit en wag totdat meneertjie een dag hier aan ge-skyt kom? Werk ek nie? Le ek maar net rond en wag vir beter dae? Kan die proses MEER ON-PROFESSIONEEL wees? Hierdie is TERRIBLE diens en attitude ook nog daar by?
PRESIES WIE IS WIE SE KLIENT?
PRESIES WIE BETAAL VIR WIE?
PRESIES WIE BEHOORT DANKBAAR TE WEES VIR DIE BESIGHEID?
Al wat ek kan s? is dat hierdie GEEN diens is nie.
Ek kan nie heeltyd vir die Explora op my koffie tafel sit en kyk nie. Die ding moet WERK.

0
Replies (1)
DStv (MultiChoice)
DStv (MultiChoice)'s reply11 Feb 2016, 16:18
Official
Hello chilipip,

It is with regret that we learn of the frustration and inconvenience you have experienced with your account. Please accept our sincere apologies for the delayed response in this regard. We are currently experiencing high contact volumes.

We've escalated your query to the DPP department for urgent assistance and to contact you directly with your concerns. Once again please accept our sincerest apologies for any inconvenience you may have experienced in this regard. Should you require any further assistance, please feel free to make use of our other communication mediums (touchpoints) below.

@DStvcare (twitter)
DStv (Facebook)

DStv forum
www.dstv.com

Regards