PR
Paul R

1 reviews | Active since May 2016

29 Mar 2017, 16:49

Premies op sonder kennisgewing

JY BETAAL DIE HELSE BEDRAG VIR ABSULUTE KLOMP SNERT.vAN DIE DUISENDE PROGRAMME IS DAAR SEKER 10 WAARNA EK KYK EN DAN MOET N MENS DIE BELAGLIKE BEDRAG VAN R768 OFMEER BETAAL.

Die beste is dat jy nie vooraf in kennis gestel is nie.

hoekom kan ons nie betaal waarna ons kyk soos tyddeel woonstelle en hotelle nie.

Nou moet ons hierdie belaglike bedrag betaal vi 6-10 programme waarna jy kyk.

Dit ruk nou regtig hande uit en sal ek moet kyk om dit te kanselleer.SO KAN DIT NIE AANGAAN NIE.

0
Replies (2)
DStv (MultiChoice)
DStv (MultiChoice)'s reply29 Mar 2017, 16:57
Official

Dear Paul Roux

We acknowledge receiving your complaint. Feedback will be communicated as soon as possible.

Kind regards

MultiChoice: Hello Peter Team

DStv (MultiChoice)
DStv (MultiChoice)'s reply30 Mar 2017, 11:16
Official

Goeie dag Paul Roux

Ons verstaan dat sommige kliënte wil hul eie kanale kies, as hulle glo dat hulle minder sal betaal..

Individuele kanale op hul eie is duur en as kliënte 'n mengsel van hul eie kanale kies, sou hulle uiteindelik meer betaal as wat hulle tans betaal. Soos kanaal keuses baie wissel, is daar ook 'n kans dat 'n spesifieke kanaal onbekostigbaar sal word indien daar te min belangstelling is.

Ons verseker u dat daar 'n verskeidenheid pakkette beskikbaar is om elke sak te pas, en dat elke pakket iets vir elke lid van die gesin aanbied. .

Voel vry om ons te ****ak indien u enige verdere bystand benodig.

Vriendelike groete

Rupert