BM
Benda M

1 reviews | Active since Sept 2014

03 Sept 2015, 14:23

Poor service Multichoice

Kansellasie van twee dekodeerders in Mei 2015. Slegs een is gedoen. Ek het bewyse maar multichoice kry nie hulle bewyse nie. Paaiment gaan steeds van rekening af. Bestuurder wil nie my bewys aanvaar nie. Dit is op selfde dag selfde tyd gedoen. Bestuurder sal eers kyk of hy sy bewyse in die argief kry. Rye is baie lank in nelspruit geen stoele nie geen sisteem nie jy staan vir letterlik ure om besigheid te doen. Mense druk voor jou in en se hulle was buite om te rook of het vars lug gaan soek. As jy weer sien het jy agteruit beweeg in plaas van vorentoe. Bestuurder wil nie rede insien nie. Doen niks omtrent indrukkery nie. Gebou lyk soos vervalle gebou. Geen lugversorger nie. Jy kan ook slegs op eerste of laaste dag van maand kanselleer. Jy kan nie altyd van werk af vat om besigheid te doen nie.

0
Replies (1)
DStv (MultiChoice)
DStv (MultiChoice)'s reply04 Sept 2015, 11:30
Official
Hello bendamathey,

Dear DStv Customer,

Thank you for taking the time to contact us. We acknowledge receipt of your query and will be in touch directly with you via the contact details on record.

Please note that we are experiencing high contact volumes. While we strive to address your query within 24 business hours, you may experience delays. Please bear with us.

We apologise for the inconvenience.

Kind regards
MultiChoice Team

Best regards,