AvdB
Ane van den Berg

1 reviews | Active since Aug 2011

22 Feb 2016, 19:40

Patetiese Diens!!! Ongeskoolde personeel!!!!

Ek het tans die PVR subskripsie, op televisie het Multichoice die advertensie geplaas vir die nuwe explora teen R 899 per maand vir 2 jaar vas. EK het aansoek gedoen vir subskripsie en so het Multichoice dadelik hul debiet order laat af gaan vir die nuwe subskripsie en die explora dekodeerder by my laat aflewer. Ek het gereel vir installasie Vrydag 19 Februarie 2016 wat toe so gebeur het. van Vrydag af, Saterdag, Sondag en vandag, Maandag bel ons aanhoudend om die explora te aktiveer. Elke keer word daar vir my gese dit sal oor 2 ure aan wees. Ek het vanaand 22 Februarie 2016 18:30 vir die laaste keer gebel en toe word daar vir my gese die dekodeerder is nie geregistreer nie en hul kan niks daaraan doen nie.<br> Multichoice verkoop die goed aan ons maar hul kan jou nie help om dit te akriveer nie. Dit is die swakste diens en mees patetiese mense waarmee ek al ooit te doen gehad het. Multichoice sit eerlikwaar met die mees ongeskoolde mense wat veronderstel is om 'n diens te lewer. <br> Daar is vir my gese dat ek nie die ****rak mag kanselleer in die 2 jaar periode nie, maar Multichoice kom nie eers hul verpligting na van die ****rak nie. Jul sal van my prokureur hoor!!!

0
Replies (1)
DStv (MultiChoice)
DStv (MultiChoice)'s reply26 Feb 2016, 15:18
Official
Hello vandenberga,

It is with regret that we learn of the frustration and inconvenience you have experienced with your account. Please accept our sincere apologies for the delayed response and for responding in English in this regard. We are currently experiencing high contact volumes.

We've escalated your query to the DPP department for urgent assistance and to contact you directly with your concerns. Once again please accept our sincerest apologies for any inconvenience you may have experienced in this regard. Should you require any further assistance, please feel free to make use of our other communication mediums (touchpoints) below.

@DStvcare (twitter)
DStv (Facebook)
***
DStv forum
www.dstv.com

Regards

Nesta