EF
Euricht F

1 reviews | Active since May 2016

24 Nov 2022, 12:34

Opluiding is baie belangrik

Ek is nou MOEG vir DSTV, eerstens julle *social media* span kort dringend training. Nee jong, hulle moet lees om te verstaan en nie net te antwoord nie. Tweendes, ek het so pas van die fone af na ek met n baie baie dig konsultant gesels het. Gee julle nie julle mense training nie, of loop hulle van die straat af en sit en praat net enige iets wat in hulle koppe inkom. Nee, ek is sommer lus en kanselleer DSTV heeltemal. Hulle luister nie en weet waar van huklle praat nie.

0
Replies (1)
DStv (MultiChoice)
DStv (MultiChoice)'s reply24 Nov 2022, 15:28
Official
Hi  Euricht Fillis,

We acknowledge receiving your complaint and we are attending to it. Feedback will be communicated as soon as possible. 

Kind regards, 
DStv: Hello Peter Team