DS
Deon S
1 reviews | Active since Oct 2019
25 Oct 2019, 16:02
Ongelukkig DSTV klient
Kan met geen persoon praat by DSTV wat antwoord kan gee nie. Op die 22/09 het hulle skielik 1073.03 uit my bank rekening getrek. Ek het n premium pakket. Het hulle ges***el en n man het aan my gese daar is n fout en dit sal reg gestel word. Die 22/10 sal minder afgetrek word. Op die 22/10 trek hulle 2155.14 uit my bankrekening. Het al 5 maal met die persone op die DSTV Call Centre gepraat maar niemand kan mens antwoord gee nie. Al die oproepe is beeindig na mens reeds 25 min op lyn is. Mens wag vir antwoord en dan word mens afgesny. Het ook die maand price lock laat doen. Hoop deur die forum met die regte mense in ****ak te kom wat sal kan antwoord gee.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)