1 reviews | Active since Feb 2017

22 Feb 2017, 13:48

Ongelooflike swak diens

<p>Dit gan nou al 6 maande aan, met een of ander rede is smart card en my customer id nie meer op my self service profile nie, kan nie my state sien nie. kan nie sien wat betaal is nie. kan nie die dstv app gebruik nie. hulle al hoeveel mense gekry wat se ons kom terug na jou toe. hulle persoonlike epos adresse. ma ja het hulle vanogend weer gemail en gese gan nou ma die social media toe, want dis so eenvoudige ding en eks nou gatvol, hulle is baie vinnig om jou af te sit of hulle prys verhoogings te stuur. ma dis al.</p>

0
Replies (1)
DStv (MultiChoice)
DStv (MultiChoice)'s reply22 Feb 2017, 14:19
Official

Dear Gouws Booyens

We acknowledge receiving your query. Feedback will be communicated as soon as possible.

Kind regards

MultiChoice Hello Peter team