WP
Willem P

1 reviews | Active since Jun 2014

12 May 2015, 10:13

not catering for loyal customers, pensionars and R

eerste ****ak was gelsuit in (ongeveer) 1978 a.g.v verbetering van werks en verhooging van lewenstandaarde was werksveranderings (ook verplasing van dorp tot dorp) van uitersbelang, maar dit het gevolg gehad dat eie wooning nie gerealiseer het nie.

Eie woning bekom in 1982 is die diens parmanent van gebruik gemaak.

ek het 'n voorstel dat indien 'n intekenaar na elke dekade onafgebroke diens 10% korting moet ontvang d.w.s bv. ek kwalifiseer vir 'n 20% korting op my maandelikse payement.

Pensionarisse

Hoekom is daar geen korting vir pensionarisse nie maar slegs aan persionarisse wat in ouetehuise bly

Onbillike beskikbare pakette

die pakkette is baie duur om al die kanale te kry en van dit is onnodig. Ek wil skuif na 'n goedkoper pakket omrede bogenoemde nie toegepas word nie. Maar in die pakket wat ek benodig wil ek DEFINITIEF Kyknet (144) en Super Sport 1 (201) he, maar geen pakket sluit die kanale in nie. En dit is tog wat die Afrikaanse kliente wil sien (Super sport 1 is direkte rugby uitsendings) maar ons kan glad nie dit so op paket neem nie. Dit voel of daar gediskrimineer word teen Afrikaanse Kliente aangesien die res kanale het vir verskillende rasse

0
Replies (1)
DStv (MultiChoice)
DStv (MultiChoice)'s reply14 May 2015, 10:05
Official
Hello jacojswart,

We would like to sincerely apologise for the delay and for responding in English and any inconvenience caused.

Please refer to your personal e-mail address for further information with regards to your inquiry.

Here are our touchpoints:

@DStvcare (twitter)
DStv (Facebook)

DStv forum
www.dstv.com

Regards

Nesta