rS
renier S

1 reviews | Active since Aug 2011

08 Sept 2015, 13:04

Nog geen antwoord op vorigeklagte

Nesta jy het vir my n pragtige nota gelos sonder ****ak besonder hede tot n voicemessage op my foon sonder enige ****ak besonderhede op 26-08-2015 ek hoop nie jy het gedink ek gaan net hiervan vergeet en aanbeweeg nie , Hoe moet ek jou ****ak as ek die call center bel en die mense weet nie van wie ek praat nie hoekom moet n mens elke keur 20 na 30 min op n foon wag en dan nog steeds geen oplossing kry nie , die probleem is al die 26-08-2015 deur jou gehanteer as ek dan met jou moes ****ak maak en ek het tot vandag toe nog nie wat al die 08-09-2015 is moes daar nie al klokkies begin lui het erens nie . Is daar nie mense wat sit met die bank staat en sien hier is fondse wat nie gealokeer is nie plaas dit terug oor van waar dit van daan gekom het , nee wat kom ons hou dit maar lekker bonus , Of het julle teveel klagtes om die goed klaar aftehandel ???

0
Replies (1)
DStv (MultiChoice)
DStv (MultiChoice)'s reply14 Sept 2015, 11:18
Official
Hello spl1ff,

Thank you for taking the time to contact us. We acknowledge receipt of your query and will be in touch directly with you via the contact details on record.

Please note that we are experiencing high contact volumes. While we strive to address your query within 24 business hours, you may experience delays. Please bear with us.

We apologise for the inconvenience.

Kind regards
MultiChoice Team