1 reviews | Active since Aug 2016

24 Feb 2019, 15:42

Nie pille vir dom mense nie.

Hoe siek kan 'n maatskapy wees? Ons kroeg pakket gee kinder programme en godsdiens programme. Vir 'n kroeg, geen wonder kinders van 10 gee geboorte en die moreel van die bevolking is so laag nie. Verder sny dit al die Afrikaanse Musiek kanale uit en gee mens 'n lot snert om na te kyk en te luister. Gaan maar die goed kanseleer.

0
Replies (0)