MS
Mariza S
1 reviews | Active since Sept 2015
10 Mar 2016, 14:28
Multichoice kan nie bewys van betaling op****r nie
Ons Multichoice paaiement het nie afgegaan die 1ste Maart nie, ons het 'n sms gekry dat dit wel die volgende dag sou afgaan ,dit het nie. Ek het toe die 8ste 'n betaling gemaak en vir Mbalie Si***ane gestuur, volgens haar is die bewys van betaling nie voldoende nie. Dit is al twee dae terug, ek het haar ge epos en gevra of daar iemand is wat op hul bankstate of stelsel kan kyk, sodat ons Mnet aangesit kan word. Ek het geen reaksie van Mbalie gekry nie. Swak diens!!!!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)DStv (MultiChoice)'s replyOfficial
14 Mar 2016, 10:11Hello Mariza98%,
Ons vra verskoning vir die vertragde beantwoording van u navraag.
Ons bevestig dat die Bedrag van R350.00 well geallokeer is na u rekening and u dienste geaktieveers soos versoek in u e pos.
Indien u enige verdere hulp nodig kan jy hulp vra van enige van hierdie kanale:
-Die Dstv Forum op www.dstv.com
-Twitter @ DStvCare
-Facebook / DStv
- ***
Dankie vir u gewaardeerde ondersteuning en ons belowe om voort te gaan met die verskaffing van die beste vermaak en die diens wat u nog altyd verwag van MultiChoice en M-Net.
U ondersteuning en di? van al ons intekenare is vir ons belangrik.
Die uwe
Rupert

DStv (MultiChoice)'s reply14 Mar 2016, 10:11
Official
Hello Mariza98%,