1 reviews | Active since Feb 2019
DSTV of Multichoice wat n ***KOP ek will so graag maar ek kan nie hulle kanseleer, maar ek het die flippen pricelock 24 mnde pakket. Hulle kan jou nooit se wat is die regte bedrag on te betaal op die self help service en WhatsApp diens. Hulle het hulle system's geupgrade maar wat n ***kop n kopseer ek is so fristreerd met hulle dat ek kan mens moor. Ek het nou boodskap gekry op WhatsApp dat daar geen decoder gelink is op my account. Flip man ek het 5van die blerrie goed 3 is aktief. Lyk my daardie mense het geen idee hoe om hulle werk te doen . Ek het my ou pvr vir ou Thomas gegee hy is so exited want hy gaan ds vir sy vrou en kinders kan gee ons sukkel ons gat af om n transfer of ownership na sy naam te kry. Ek weet nie of die mense daar kyk soos in die parlement wie die slegte en domste kan wees nie. Dit gaan my verstand te Bowe hoe mense hulle kliente so kan teleurstel. Wie van julle voor ook probleme met die nonsens.
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.