1 reviews | Active since Feb 2012
Op 7.3 het die call centre my gebel vir die Price lock deal op die Explora, Ref nommer gekry. Maar voordat aangegaan kan word moet die R148 eers met debietorder gedoen word (ALTYD EERS GELD VOORDAT 'n DIENS GELEWER KAN WORD). Die debietorder sou op 8.3 gedoen word. Op 10.3 het ek gebel en daar is niks gedoen nie. Hulle adverteer maar verder mors hulle geld op advertensies en oproepe, want die oproepe word nie uitgevoer nie. Wel die volgend debietorder sou op 11.3 afgaan, maar word toe ook nie gedoen nie. Multichoice hou op om my as klient se tyd en geld te mors. Lei julle personeel deeglik op om take uit te voer.
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.