1 reviews | Active since Jul 2014
MULTICHOICE BAD ACCOUNT
Goeie dag op 9 Julie 2019 is my debietorder vir die volprogram R954.00 Ek verlaag na Compacked PLus 25 Julie 2019 dit word deur MultiChoise se mense self gedoen. Ek behou die reg op deel TV in die kamer. 01 Augustus 2019 Debuutorder van R1781.46 Ek bel 100 keer om dit uit te stryk maar niks gebeur. 02 September 19 Debuutorder R1642.19. Ek blok die debuutorder en bank stuur dit terug. Na n lang gesprek word ek belowe die saak is nou reg gestel. Volgend bel die Debit skuldeisers en sê ek moet betaal of hulle haal my af van MultiChoice. Wat n skok MULTICHOICE SKULD MY GELD.... Op 01 Oktober 2019 is my debuutorder R1146.13. Ek is n Pensioenaris en dit is hoekom ek afgeskaal het van VOL na Compacked Plus wat R649.00 n maand beloop. Nou wil ek mooi vra ek kannie elk dag bel en praat telkemal met vers****ende persone wat kan help, maar nooit dieselfde persoon sodat hulle my probleem kan oplos nie. As dit nie reggestel word nie moet ek ongelukkig my DSTV kanselleer. Sal dit baie waardeer indien u my kan help om die probleem op te los. JLB WESSELS DStv- ***3 Rekening nr ***6
