1 reviews | Active since Jun 2015
Ons is nou meer as 15 jaar n klient van Multichoice. Ek het in Januarie aansoek gedoen vir DSTV Explora ons wag nogsteeds. 2 keer per week bel ek om te hoor wat aaangaan. Elke keer moet ek hoor hul is besig met ons aansoek en wag net vir die ( supervisor ) om 'n jounaal te doen. Die aflewering moes al 2 weke terug gewees het. Wag nogsteeds.
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.