1 reviews | Active since Aug 2011
Wie dit mag aangaan , ek went nou nou na Hello Peter. com want ek is al moeg gebel en aangehou gemail en wat ander vorm van komminukasie ookal daar is hier is n paar ref no ***,***,***,***en *** ek weet nie meer vir wie om te ****ak nie , Het n betaalling die 31-07-2015 vanaf FNB na julle ABSA rek gedoen vir R425.00 nou kanie mand die betaalling op****r met die bewys van die betaalling van my en van FNB nie hoe is dit moontlik .Is daar iemand enige iemand wat kan help daar wat weet hoe om hulle werk te doen of kan raad gee aan iemand om hulle werk wte kan doen .
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.