KA
Kippie A
1 reviews | Active since Jul 2013
15 Oct 2021, 22:30
Kyknet: wat het geword van julle standaarde?
“Die Broer Toer” en “WAT DIT VAT”
Kyknet onderskat ons as kykers se intellek en “vermaak smaak” met programme soos dié vd 3 broers. Dit is van die swakste programme ooit op TV. Moeilik om te aanvaar dat Kyknet programme aankoop en sulke kaf vir ons opdis. Loki Rothman se program is eentonig, pateties en onoortuigend! Kyknet as jle ons as kykers wil behou, verhoog julle standaarde!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)