CJ
Chris J

1 reviews | Active since Dec 2011

09 Jan 2023, 20:09

Kyknet se mees-irriterende foute.

@Waldimar Pelser, Twee kwessies: 1. Die volume van advertensies wissel geweldig en ek weet dis werklik nie moeilik om dit aan julle kant te bestuur nie. Dis geweldig lastig - luister net 'n **** self! 2. Ek neem eksepsie dat soveel adverteerders op 'n Afrikaanse kanaal in Engels adverteer - dit verkrag werklik alle reëls ten opsigte van geteikende bemarking - indien die KykNet-gehoor enigsins gerespekteer word.

0
Replies (1)
DStv (MultiChoice)
DStv (MultiChoice)'s reply09 Jan 2023, 20:27
Official
Hi Chris, 

We acknowledge receiving your complaint and we are attending to it. Feedback will be communicated as soon as possible. 

Kind regards,
DStv: Hello Peter Team