PR
Paul R

1 reviews | Active since May 2016

18 Oct 2019, 13:44

KANALE VERMINDER MAAR DIE PRYS BLY DIESELFDE

jULLE RAAK NOU NET SO ***** AS HTH EN ****A COLA. Verander die verpking maar die prys bly dieselfde. Jy betaal R994.oo per maand vir dstv kanale en dit raak al minder en minder.jy kry defnitief nie meer as wat jy betaal nie en julle veminder die kanale al meer en meer. geen wonder dat mense nie meer by julle aansluit nie. hoe belaglik kan dit raak as jy soveel betaal vir soveel kanale en julle verminder elke keer, Dink julle almal van ons is idiote. don't bother to come back this is to show the public that not all of us are idiots.

0
Replies (0)