MH
Meranda H

1 reviews | Active since Nov 2014

29 Dec 2015, 15:50

GATVOL VIR PATETIESE DIENS

Na honderde e-posse tussen my en Multichoice oor betalings wat hulle nie op die sisteem laai nie, is my DSTV alweer afgesny.

Elke keer 'charge' hulle my 'n R50.00 vir re-konneksie kostes. Maar al die betalings word gedoen op tyd, en al die bewys van betalings is aan Multichoice ge-email soos hulle gevra het.

Sodra die DSTV afgesny word, en ek die 'call centre' bel, dan is daar net 'n ander maand se betaling wat uitstaande is. En dit nadat hulle vir my 'n e-pos gestuur het wat se dat alles nou in orde is dat hulle jammer is vir die ongerief.

Ek sukkel al van Oktober 2014 af met hulle, maar die laaste 3 of 4 maande word die DSTV elke week afgesny. Dit is regtig PATETIESE diens van Multichoice en al hul agentskappe, want niemand kan jou help nie. Dit is asof niemand weet wat hulle doen nie.

Ek het vanoggend weer vir Multichoice gebel oor state van die afgelope 6 maande - die dame, Yandiswa, het gese sy sal dit e-pos maar tot op hede het ek nog niks ontvang nie.

DIS BELAGLIK DAT MENS SO KLOMP GELD ELKE MAAND MOET BETAAL, MAAR DAN KRY JY NIE EENS 'N KWART VAN DIE GELD WAARDE IN DIENS NIE!!!

GATVOL & PATETIES IS NOG MOOI WOORDE!!!!!

0
Replies (1)
DStv (MultiChoice)
DStv (MultiChoice)'s reply01 Jan 2016, 09:47
Official
Hello Meranda_Harris,

Dear DStv Customer,

Thank you for taking the time to contact us. We acknowledge receipt of your query and will be in touch directly with you via the contact details on record.

Please note that we are experiencing high contact volumes. While we strive to address your query within 24 business hours, you may experience delays. Please bear with us.

We apologise for the inconvenience.

Kind regards
MultiChoice Team