1 reviews | Active since Sept 2013
Foutiewe inligting op my rekkening
Multichoice

Ek het al die saak met julle inbel sentrum bespreek maar dit blyk hul is onbevoeg om die saak aan te raak.

My probleem is eenvoudig.

Ek het in Maart vanjaar my rekkening by jul oop gemaak. Ek sal julle nie verveel met die rondslomp van julle amtenare om die proses deur te voer nie. Daar is net een ding wat skort.

Die Idioot wat my van gedokumenteer het, het dit totaal en al verkeerd gesspel. My van is ENGELBRECHT. Die moroon het dit as ENGELBRACHT gespel.

Siende dat ek n trotse mens is en vernaam my van vir my belangrik is, sal ek dit graag reg vertoon wil h?. DIe amtenaar by jul inbel sentrum vertel my egter die storie dat ek met my ID boekie na een van julle takke moet gaan om die probleem op te los. DIt kan glo nie oor die foon geskied nie.

So verstaan ek nou reg? Julle personeel kan nie spel nie en maak n fout. Nou kos dit my om my werk vir n uur op te skort, met my eie vervoer (brandstof, onderhoud) na n sentrum van julle te ry, daart in n ry te loop staan en dan my ID boek vir n volgende onbevoegde persoon te toon. Dit als om n fout wat julle gemaak het reg te stel.

Ek eis dat julle my probleem oplos. Sonder dat dit my geld gaan kos.