1 reviews | Active since Aug 2016
Explorer R899 pakket

Ek is baie teleurgesteld in die na diens van Dstv .

Ek het die pakket van die Explorer gevat van R899.00/maand omrede ek my eie instaleerder het.Die dag toe ek aansoek gedoen het het die *** al begin het my gat af gesukkel om die ding te kry en na 100 oproepe het hulle uiteindelik wakker geskrik en die Explorer gepos.

daarna het ek dit geinstaleer en die callcentre gebel om my ander decoder te kanselleer en die Explorer te konekteer so het ek ook gevra of daar geen ander geld afgetrek gaan word aan die einde van die maand nie en daar is vir my gese daar word net R899 aan die einde van august afgetrek.

Vandag 30/08/2016 is daar n bedrag vanR2180.58 van my rekening afgetrek deur Dstv .

Ek het hulle onmiddlik ge****ak om vas te stel hoekom so baie en hulle het alerhande verskonings gehad soos my ander decoder was nie gekanseleer ni en hulle trek geld af van die dag wat hulle die Explorer aflewer.

Duidelik is hulle besig om my moer om tekrap want dis nie wat vir my in die eerste plek gese is nie.Ek weet ook dat hulle my broer so ingedoen het om meer geld af te trek as wat hulle moes

Ek is regtig baie ongelukig met die diens en die fals advertensie.Hulle laat klink als so goed en wondelik tot jy se jy stel belang dan kom die WARE KLEURE uit .

Nou het hulle gese hulle sal my terug bel maar ek weet dit gaan nooit gebeur nie.

Ek is n geduldige en kalm mens maar ek ***ken haat mense wat lieg en fals advertensie gee en boonop daarmee weg kom want hulle weet hulle is die enigte maatskappy en vers****** van tv. ek hoop iemand gaan iets hier aan doen en ek mors nie my tyd om my storie te vertel nie

Groete

n BAIE TELEURGESTELDE KLIENT!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Dear Riaan Hurn
We acknowledge receiving your enquiry. Feedback will be provided as soon as possible.
Regards
Multichoice Team
Dear Riaan Hurn
We acknowledge receiving your enquiry. Feedback will be provided as soon as possible.
Regards
Multichoice Team
Geagte Meneer Riaan Hurn
Hiermee bevestig ons dat u pos was ge eskeleer na ons DPP paaiement afdeling om u onmiddelik terug te s***el met u probleem en om dit reg te stel. Indien u enige verdere navrae het, s***el ons gerus.
Die uwe
Nesta
Geagte Meneer Riaan Hurn
Hiermee bevestig ons dat u pos was ge eskeleer na ons DPP paaiement afdeling om u onmiddelik terug te s***el met u probleem en om dit reg te stel. Indien u enige verdere navrae het, s***el ons gerus.
Die uwe
Nesta