ZP
Zelda P
1 reviews | Active since Mar 2020
20 Mar 2020, 20:44
ek is kamstig nou cindy - profiel
Net eweskielik het ek nie meer al my kanale op DSTV Now nie. Het live chat gehad en was ingelig dat my profiel is *** met haar selnommer. ek gevra ek soek konformasie dat dit unlinked is maar geen notification. intussen het ek gaan loer en cindy se profiel is nog steeds op myne. hoe verklaar jy dit. die persoon my multicoice het vreeslik lank gevat om my terug te reply. hierdie is toetentaal onaanvaarbaar ek weet boggerol wie is gelink aan my profiel en wie nie. so my vraag is hoe kry 'n mens 'n notification van multichoice af dat jou profiel is gelink aan wie en sou daar veranderinge wees.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)