RT
Ronel T

1 reviews | Active since Feb 2019

02 Oct 2019, 15:24

dstv swak diens

dstv het met September se premie R150 meer afgetrek as wat hulle moes, ek het ges***el en dit sou terugbetaal word binne 3 dae of hulle sou my krediet gee. nou is my premie vir oktober ook afgetrek, geen krediet is gegee nie, geen gelde is terugbetaal nie! en as ek bel sê hulle hulle eskaleer dit. as ek met rekening afdeling wil praat is hulle in vergadering, as ek met supervisor wil praat is niemand beskikbaar nie, liewe aarde, werk daar dan nog mense? hulle kan jou geld bitter vinnig vat, maar om dit terug te kry is nou 'n ander storie

0
Replies (0)