EE
Elmarie E

1 reviews | Active since Feb 2024

04 Feb 2024, 14:10

Dstv .. showmax

Multichoice neem besluite om stelsels te verander en die kliente Moët net betaal. Moet nuwe decoder kry om showmax te kan kyk dit kos R99 ekstra vir nuwe decoder. Regtig belaglik. Dis nie as of DSTV goedkoop is nie. Showmax help darem om Al die herhalings te vermy. Ek het slegs die premium pakket vir al die sport. Hoop hulle gee nou af**** omdat showmax nie werk nie. Komaan multichoice hou op!!!!!! Ons kan nie net betaal en betaal nie

0
Replies (1)
DStv (MultiChoice)
DStv (MultiChoice)'s reply04 Feb 2024, 14:14
Official
Hi Elmarie, we acknowledge receiving your complaint and we are attending to it. Feedback will be communicated as soon as possible. 

Kind regards 
DStv: Hello Peter Team