1 reviews | Active since Apr 2024
Dis regtig pateties wat ons op Dstv kyk en wat se bedrag mens betaal. Klits jou hare regtig laat hulle bietjie bykom dis erg ek weet nie of hulle meer moeite werd is nie. Wat se bedrag jy betaal en kyk oor en oor selfde gemors. Ons .mense op pensioen en sassa mense kan regtig nie bekostig om te betaal vir gemors nie
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.