1 reviews | Active since Feb 2024
Moet upgrade ha nuwe dekodeerder omdat my showmax nie werk op ou dekodeerder werk nie, teen ekstra koste….. natuurlik, op 17.2 doen ek upgrade en ontvang tyd en datum van installasie. Dis al, geen installasie en elke keer as jy call center bel word dit ge-escalate, ek wonder waarheen. My seun stream op my pakket, met n nuwe Hisense tv, stream al amper 2 jaar. Vanaf donderdag 22.2 kan hy nie meer stream. Probleem volgens Dstv is sy Tv nie compatible??????? Regtig DSTV sy iPad en foon is ouer as 8 jaar en stream sonder issues. Nou word blaam op Hisense geplaas met geen rede vir die streaming issue. Ek is so kwaad, kan nie meer die verskonings hanteer nie, en geen oplossing. As ek kon vloek het DSTV toe gemaak. Oh ja jy kan nie met supervisor of hoër praat nie… what the 😡
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.