1 reviews | Active since Jun 2017

13 Jun 2017, 11:18

DSTV is onbevoeg

<p>2jaar gelede n explore gekry en n stop order geteken om van die bankrekening af te gaan .elke maand was ons geld op die 27 van die maand in betaal. DSTV het geen paaiement afgetrek nie MAAR wanneer ons iets gehuur het dan het dit dadelik van die rek af geggan .na 2 jaar okm hul eers agter dat geen paaiement af gegaan het nie.nou verwag hulle van ons om die geld te gaan trek en ****ant aan hulle te kom betaal. Geen proebleem maar wie gaan die bank onkoste betaal?hoekom moet ons dit doen terwyl daar n stop order is op die bankrek .KAN NIE WAG VIR DIE 2 JAAR OM VERBY TE WEES NIE. EN DIS OOR 7 dae.</p> <p>DSTV is onbevoeg om hul werk te doen </p>

0
Replies (2)
DStv (MultiChoice)
DStv (MultiChoice)'s reply13 Jun 2017, 12:34
Official

Dear Yvonne Louwrens

We acknowledge receiving your complaint. Feedback will be communicated as soon as possible.

Kind regards

DStv: Hello Peter Team

Best regards,

DStv (MultiChoice)
DStv (MultiChoice)'s reply13 Jun 2017, 14:25
Official

Goeie dag Yvonne Louwrens

Aanvaar asseblief ons opregte verskoning vir enige ongerief wat u in hierdie verband ervaar het.

Ons het u probeer ****ak sonder sukses.

Ons kan nie toegang verkry tot u DStv-rekening met die inligting wat u verskaf het nie. Verskaf ons aseblief met u kliënt nommer of dekodeerder en slimkaart nommer, sodat ons u bekommernis kan ondersoek .

Verskaf aseblief die gevraagde inligting as privaat, aangesien die stelsel enige nommer sal blokkeer as deel van die sekuriteit om die inligting van die kliënt aanlyn te beskerm.

Weereens, aanvaar asseblief ons opregte verskoning vir die ongerief wat u in hierdie verband ervaar het

Vriendelike groete

Rupert

Best regards,