1 reviews | Active since Jul 2018
Dstv se diens is pateties ek sukkel al van februarie af dat hulle my rekening moet uitsorteer ek betaal elke maand my pakket en ewe skielik in die middel van februarie sit hulle my pakket af en se ek het nie betaal ek het my debiet order reverse ek het nie eers n debiet order by hulle nie so moes ek n bank staat trek en vir hulle stuur om te wys ek het geen betalings reverse nie hulle sit my pakket weer aan net om weer elke week in te bel oor hulle my dstv afsit hulle bly se ek het nie betaal elke keer as ek in bel moet ek n bedrag geld inbetaal voor my pakket aangesit word dus nou al so dat hulle weier om dit aan te sit bly se ek het nie betaal ek het al hoeveel bankstate gestuur om te wys ek het elke maand betaal hulle wil jou nie eers deur sit na management toe nie ek weet ni weer wat om te doen hulle steel n mens se geld elke maand ek sit al vir hele maand sonder dstv maar ek moet net betaal betaal hulle weier om jou geld terug te gee hulle se n mens skuld hulle di geld hoe kan n mens net bly betaal en hulle weier om dit aan te sit bel n mens customer service dan spin elkeen n ander storie
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.