Dstv billing and accounts
<p>Ek het April se paaiement op 5 Mei betaal. En toe weer op 27 Mei betaal. Als al letterlik 15 keer vir hul gemail. Nou reken hul my Ek is April se paaiement agter. Ek meen ho is dit moontlik as Ek twee betalings in Mei gemaak het en Junie sin eers op die 15de betaal moet word. Nou soek hul kastig my bankstate. My bankstate het niks met hulle uit te waai nie.</p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)