DP
Davelina P

1 reviews | Active since Aug 2017

01 May 2020, 10:15

DSTV

More ek het n probleem met my dstv al vanaf maart elke derde dag sit hulle my dstv af dan kos dit my geld om hulle te bel dan sit hulle hom weer aan my dstv is alweer vanoggend 1Mei af gesit nadat ek alweer R110 spandeer het plus email s gestuur het is my probleem nou nog nie uit sorteer nie en my dstv nog steeds af hulle se ek het upgrade na n groter pakket en ek het twee dekordeerders wat nie so is nie want ek het die pakket van R100 n maand ek kry niks uit gerig met die mense nie ek sal bly wees as u my kan hulp wees

0
Replies (1)
DStv (MultiChoice)
DStv (MultiChoice)'s reply01 May 2020, 10:20
Official
Hi Davelina Petratos, 

We acknowledge receiving your complaint and we are attending to it. Feedback will be communicated as soon as possible. 

Kind regards 
DStv: Hello Peter Team