LB
Laurie B
1 reviews | Active since Oct 2019
03 Oct 2019, 11:06
Debiet order *******!!!!
My maandelikse debiet order is R1034.00, einde September 2019, trek hulle R1643.13 af, ek bel hulle en vra hoe kom hulle by die bedrag uit, hulle se hulle weet nie dit moet seker my holiday home wees, ek se vir hulle my staat wys net R122.19. Nou bel mens maar hou aan vir ure en niemand kom terug na mens toe nie!!!! Geen wonder almal kanselleer hulle Dstv nie!!! Ek is nie ver van dit af nie!!!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)