fjvv
frederik johannes van vollenstee

1 reviews | Active since Mar 2010

07 Apr 2016, 08:14

debet order

hulle trek altyd die geld af by die 27ste van die maand ek het hulle aal hoeveel keer gevra om dit die 1ste van die maand te doen nou is dit sommer die 5de nou wil hulle die diens afsny omdat ek nie betaal het nie as hulle dit die eerste gedoen het soos ek gevra het dan sou hulle hulle geld gekry het maar ek kan nie ldaar onder ly sa hulle nuttelose mense agter die rekenaar het nie

0
Replies (1)
DStv (MultiChoice)
DStv (MultiChoice)'s reply09 Apr 2016, 08:59
Official
Hello derikvv,

Ons vra opregte omverskoning vir die ongerief wat jy ervaar in hierdie verband.

Ons het probeer om jou te ****ak sonder enige sukses.

Volgens ons rekords is jou betaaldatum verander na die t****e van elke maand.

Neem asseblief kennis dat MultiChoice laat slegs betaling toe van die t****e tot die nege en twintig ste van die maand.

Weereens aanvaar asseblief ons opregte verskoning vir enige ongerief wat jy ervaar in hierdie verband.

Dankie vir die tyd wat jy geneem het om ons diens mislukkings uit te wys. Ons streef voortdurend daarna om ons diens te verbeter en terugvoer soos joune is baie waardevol.

U ondersteuning, en die van al ons kliente, is vir ons belangrik.

Die uwe
Rupert

Best regards,