1 reviews | Active since Aug 2011
CUSTOMER SERVICE
GOEIE DAG,<br> EK HET MULTI CHOICE VAALPARK GES***EL OM UIT TE VIND HOEKOM KRY EK N BOODSKAP OP DIE TV DAT MY REKENING AGTERSTALIG IS TOE WORD DIT VIR MY GESE HULLE HET KLIENTE IN DIE WINKEL HULLE KAN MY NIE HELP NIE SO DIT WIL SE EK IS NIE N KLIENT NIE OMDAT EK INGEBEL HET EN DIE DAME MET WIE EK GEPRAAT HET IS MONICA SY HET DIT VIR MY GESE.<br> TOE BEL EK WEER EN VRA WIE IS DIE BESTUURDER TOE SE SY VIR MY DIS HENNIE MAAR HY IS BESIG HY KAN OOK NIE MET MY PRAAT NIE.<br> SO OMDAT EK AS N KLIENT INBEL KAN HULLE MY NIE HELP NIE WANT EK IS NIE VOOR HULLE IN DIE WINKEL NIE EK PERSOONLIK DINK DIT IS PATETIES EN DIT IS SLEGTE KLIENTE DIENS WAT DIE TAK LEWER VIR SY KLIENTE WAT INS***EL.<br>
Dit is met leedwese dat ons leer van jou onaangename ervaring met ons MultiChoice agent en die vlak van diens wat jy ervaar in hierdie verband.
Ons bedoeling is beslis nie om 'n sub-standaard diens aan ons kli?nte te virskaf nie . In werklikheid, is ons ***us om beste ervaring aan all ons kli?nte te voorsien in al jou handelinge met ons.
Ons ondersoek tans jou bekommernisse met betrekking tot die on professionele diens wat jy ontvang het van ons konsultant.
Terugvoer sal verskaf word deur geskrewe of telefoniese korrespondensie.
Weereens aanvaar asseblief ons opregte verskoning vir enige ongerief wat jy ervaar in hierdie verband.
Dankie u die tyd geneem het om ons diens mislukkings uit te wys. Ons streef voortdurend daarna om ons diens te verbeter, terugvoer soos joune is uiters waardevol.
U ondersteuning, en die van al ons kli?nte, is vir ons belangrik.
Die Uwe
Rupert
Best regards,