IvH
Ina-Lize van Heerden

1 reviews | Active since Mar 2013

01 Sept 2016, 21:01

COMPLAINT

<p>Ek het my xtra view in Desember kanseleer, maar dstv trek nog elke maand die geld af. Ek het al omtrent R1500 spandeer aan oproepe na hulle, maar dit is nog steeds nie uitsorteer nie. Laas maand sou hulle dit regstel en die bedrae terug skryf, maar dit is nie gedoen. Ek kan ook nie my state op die website trek nie. Maart, toe ek die eerste keer die fout gesien het, en dit laat regmaak het, se staat verskyn nie op my profiel nie. Ek is regtig nou besig om keelvol te raak vir die uiterse PATETIESE, SWAK DIENS VAN DSTV</p>

0
Replies (4)
DStv (MultiChoice)
DStv (MultiChoice)'s reply02 Sept 2016, 06:55
Official

Geagte Ina-Liza

Hiermee bevestig ons dat ons wel u pos ontvang het, terugvoering sal aan u gestuur word binnekort.

Die uwe

MultiChoice S

DStv (MultiChoice)
DStv (MultiChoice)'s reply02 Sept 2016, 06:55
Official

Geagte Ina-Liza

Hiermee bevestig ons dat ons wel u pos ontvang het, terugvoering sal aan u gestuur word binnekort.

Die uwe

MultiChoice Span

DStv (MultiChoice)
DStv (MultiChoice)'s reply02 Sept 2016, 09:42
Official

Goeie dag Ina-Liza

Jou kommer is aangestuur na ons Price Lock departement vir dringende ondersoek.

Terugvoer sal verskaf word deur geskrewe of telefoniese korrespondensie.

Vriendelike groete

Rupert

IvH
Ina-Lize van Heerden's update03 Sept 2016, 10:27
Reviewer Update

Nog steeds GEEN TERUGVOER van dstv nie! Na al die beloftes! Nou kry ek sms wat se my dstv gaan afgesut word. Watbis volgende? Koerante? Cosumers board? Wat moet mens nog doen om diens van dstv te kry?