CB
Chaleen B
1 reviews | Active since Dec 2014
11 Mar 2025, 10:41
Beste klientediens in die dorp!!!
Morne Smile is top notch!!!! Sy kliente diens is uitstekkend en sy kennis oor sy produk is top 10. Hy het my so gehelp, self na ure via Whatsapp. Verder het hy uit sy pad gegaan om te help met my pa se kansellasie (weens ouderdom).
11 uit 10!!!!! Beslis.
Morne baie dankie vir jou hulp. Jy is n aanwins vir die besigheid. Hou so aan met die goeie werk - dit word raak gesien. MultiChoice Bloemfontein julle het n besonderse werker hier op hande, hou hom!!!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)