1 reviews | Active since Jul 2016

18 Jul 2016, 17:55

baie swak diens.

<p>Ons wag nou al 4weke vir ons Explorer om afgelewer te word. Ons bly op n plaas en het telefonies aansoek gedoen.....ons is nou al 4 weke sonder enoge televisie aangesien ons ni kan tv kyk waar ons bly sonder dstv ni, met 3 kinders in di hiis raak dot nou regtig belaglik. Elke keer as jy bel om navraag te doen dan word daar gese binne 3 dae nou ja wel......3 dae het nou al 4 weke geraak. </p> <p>Dis uiters swak diens en hoop regtig dat julle my kan help.</p>

0
Replies (1)
DStv (MultiChoice)
DStv (MultiChoice)'s reply19 Jul 2016, 07:36
Official

Goeie dag Leand LeRoux

Dankie dat u hierdie saak onder ond aandag gebring het.

Aanvaar asseblief ons verskoning vir enige ongerief wat jy ervaar het in hierdie verband

Ons het weer jou bekommernisse aan ons Prys Lock departement aangestuur vir dringende aandag.

Terugvoer sal verskaf word deur geskrewe of telefoniese korrespondensie sodra meer inligting beskikbaar raak

Vriendelike groete

Rupert