1 reviews | Active since Jul 2016

02 Oct 2016, 18:37

Baie slegte diens

<p>Ons sukkel nou al van Augustus af om ons rekening uit te sorteer by hulle. Omtrent elke 4dae sny hulle ons skottel af. Elke keer as ons bel neem dit n uur se tyd op die foon en niks is uitgesorteer nie net lee beloftes.</p>

0
Replies (4)
DStv (MultiChoice)
DStv (MultiChoice)'s reply03 Oct 2016, 07:53
Official

Geagte Heste De Lange

Dankie vir u pos. Terugvoering sal aan u gestuur word so gou as moontlik.

Dankie

MultiChoice Span

DStv (MultiChoice)
DStv (MultiChoice)'s reply03 Oct 2016, 11:35
Official

Dear Heste De Lange

As per our telephonic conversation, we confirm that we have credited the re-connection fee amount of R100.00 on the account. The amount of R894.01 is payable to have your service activated. Should you require any further assistance, feel free to contact us.

Regards

Nesta

's update03 Oct 2016, 11:41
Reviewer Update

Dankie vir die beter diens wat ek vanoggend ontvang het. net n email adres waarheen ek die bewys van betaaling kan stuur asb.

's update21 Oct 2016, 18:02
Reviewer Update

Dag
Ek het so gehoop my rekening is uitgesort teer. Wel dit is nie na my en Nesta se gesprek die 3de Oktober het ek betaal wat sy gese het.

My skottel is die 8/10/2016, 13/10/2016 en die 18/10/2016 af gesit.

Nou wys my Dstv account op die internet ek skuld wat ek agterstallig is

My Accounts
Amount to Pay on Main ***,78 | View Detailed Balance

Maar ons moet dan op voor of op 2/11/20016 R844 betaal .

Dstv dreig om weer binne 5 dae hom af te sit.

NOU WAT NOU.