BC
Belinda C

1 reviews | Active since Apr 2013

27 May 2015, 16:06

BAD SERVICE FOR EXPLORA

Wie dit ook al aangaan<br> <br> Ek is baie teleurgesteld in die diens wat ek ontvang het van julle sover. Ek is nie happy nie en ek is sommer lus en cancel alles wat ek het by julle. Vanf maandag sukkel ek om n Explora te koop deur julle. Elke keer se hulle ek moet R1500 betaal vir instilasie want daar kort een of ander LED ding. Hoekom kan ek nie die LED aankoop ek wag nou al 2 dae want hulle se dit gaan 15min vat om die aansoek deur te sit. Kan nie verstaan hoekom moet ek aansoek doen as ek al 6 jaar n klient is by julle nie. EK wil net n explora he en julle kan nie eers na vele oproepe my terug s***el op n tyd wat dit MY gaan pas nie. Onthou net party van ons mense werk ook. Laat weet my asb waneer julle gereed is om eendag die blerrie regte mense te kan kry om my te bel. En iemand wat kan praat die mense wat my al gebel het kan skaars behoorlik my van se. AFRIKAANS verkieslik want ek is al redelik gatvol vir julle. Dite is veronderstel om n geskenk te gewees het aan my man al Maandag 25/5/2015

0
Replies (1)
DStv (MultiChoice)
DStv (MultiChoice)'s reply01 Jun 2015, 11:56
Official
Hello bcraven,

Met verwys na ons telefoniese gesprek met betrekking tot jou DPP aansoek.

Aanvaar asseblief ons opregte verskoning vir enige ongerief wat jy ervaar het in hierdie verband.

Ons bedoeling is beslis nie om 'n sub-standaard diens aan ons kli?nte te verskaff nie . In werklikheid, ons ***us is om die beste ervaring om aan ons kli?nte te voorsien in al jou handelinge met ons.

Ons het jou navraag aangestuur na die betrokke departement vir dringende aandag.

Terugvoer sal verskaf word deur geskrewe of telefoniese korrespondensie sodra meer inligting beskikbaar raak.

Weereens aanvaar asseblief ons opregte verskoning vir enige ongerief wat jy ervaar het in hierdie verband.

U ondersteuning, en die van al ons kli?nte, is vir ons belangrik.

Die Uwe
Rupert

Best regards,