HB
Hanlie B

1 reviews | Active since Jul 2009

04 Oct 2017, 14:21

Bad Curstomer Service and Billing for Accounts

Gister ontvang ek 'n sms om te se ek is agterstallig met my betaling. Ek het nie eens geweet dat die DSTV se premie verhoog het nie. Nou wil julle my view suspend?? Stuur asb vir my die brief wat ek van julle ontvang het om te se dat die premie verhoog het? Nerens is ek gebel om te se ek is agterstallig nie. Hou asb hierdie rekening oop. Die dame met wie ek gepraat het by julle call centre MOET DEFINITIEF gaan vir opleiding!!!!

0
Replies (1)
DStv (MultiChoice)
DStv (MultiChoice)'s reply04 Oct 2017, 14:25
Official

Dear Hanlie

We acknowledge receiving your complaint. Feedback will be communicated as soon as possible.

Kind regards

DStv: Hello Peter Team