1 reviews | Active since Oct 2019
Account Problems
Dstv nommer ***2 Ek het dstv price lock gehad tot en met verlede jaar August. Dstv het elke maand R959 van my rekening af getrek maar dit het einde august gestop. Van daar af het hulle elke maand R119 en R35 af getrek elke maand. Toe kry ek n sms 22/9/2019 wat se my dstv is gestop want ek skuld R551.11.(Maar my dstv het nog gewerk) Ek het maandag 23/9/2019 die call center gebel en Zandile met wie ek gepraat het het vir my gese sy kan my nie help nie want sy weet nie wat fout is nie. Ek moet n email stuur aan *** wat ek toe gedoen het. Ref ***. Maar niemand het my gebel of trug ge-email nie. Woensdag 25/9/2019 het ek weer die email gestuur en nogsteeds geen antwoord. Vrydag 27/9/2019 toe disconnect dstv my decoder. Ek het toe 12uur vrydag middag na die service center in springs toe gegaan om te gaan hoor wat aangaan. Die ou want my gehelp het, het ook vir my gese hy weet nie wat fout is nie maar ek skuld amper R2500. Ek het vir hom gese dat ek nie weet waarvoor dit is nie want dstv trek geld af. Ek was daar vir meer as n uur en n half want hy op die foon was met die call center. Hy se toe vir my alles lyk reg want dit wys daar was n payment en my primium package is active. Hy moes toe n email aan iemand stuur en vir hulle vra dat hulle kyk wat fout is. Hy sou my bel om te se wat fout is maar niemand het gebel. Die middag toe ek by die huis kom het my dstv gewerk. So ek het gedink alles is uitgesort. Maar ek het weer saterdag gebel om te hoor wat met my account aangaan en die dame met wie ek gepraat het, het gese alles lyk nogsteeds fine maar sy sal my account aanstuur na die pricelock finance deel en hulle sal my bel binne 2-3 ure. Maar nogsteeds het niemand gebel. Maar toe trek dstv sommer R2506.18 af op 2/10/2019. Sonder dat ek dit met eenige iemand gereel het. Kan ek jou vra om my te help en my dstv te cancel immediately en die debit order ook te stop. Ek sal weer n nuwe contract uitneem maar tot my rekening uit gesort is sal ek nie en ek wil dstv cancel.
