1 reviews | Active since Jan 2013
Account department
Good day Please note that our office deals with complaints that bank customers have with their banks. Our jurisdiction is only limited to that interaction. cid:[email protected] Lisbeth Mokhachane Team Leader: Case Processing Direct Line +27 11 *** Tel +27 11 *** Sharecall +***0 Fax +***2 / +***0 Website www.obssa.co.za
Bizcommunity Ombudsman For Banking Services press office FFDA5087Ombudsman For Banking Services social media page Physical Address 34 - 36 Fricker Road, Ground Floor, Illovo, Johannesburg, 2196
Ombudsman for Banking Services - Website Contact
Name:
Comments:
DSTV – ***2 Ek het paar jaar terug by DSTV aangesluit. Vir elke maand betaal ( aftrekorder gehad). Maar nooit was ons afgesny nie. Vir twee jaar was ek nooit afgesny of selfs n oproep gekry nie. Verlede jaar skielik word ek afgesny en toe ek navraag doen, was ek vir die eerste keer van die uitstaande rekening verwittig. Ek hul gevra om my al die details te stuur per epos. Tot en met vandag het ek niks ontvang nie. Skielik kry ek oproepe, dreigende sms’e van prokureurs. Ek wil graag van julle weet waarom ek die rekening moet betaal? Hoekom het, soos hul reels aandui, hul ons nooit afgesny nie? Nooit n boodskap op TV gelos nie? Waarom moet ek hul betaal vir hul agterlosigheid? Ek het n aftrekorder op n ou rekening gehad wat ek nie gereeld gebruik het nie. Sou die fondse onvoldoende geraak het, waarom was ek nie verwittig of afgesny nie? Die rekening staan nou op R 19000. Kan julle my adviseer en bystaan in die aangeleentheid? Waardeer
