sL
suzan L

1 reviews | Active since Apr 2017

28 Apr 2017, 22:25

Definitief die moeite werd om hulle te bel.

<p>Ek wil net se dat ek innerlik dankbaar is aan DSD wat n tegnikus uitgestuur het na my plek in Randburg om na my ipad te kom kyk wat nie wou aans***el nie. Die probleem was ge identifiseer en opgelos. My ipad was dood vir 6maande, en danksy DSD is my ipad nou weer lewendig. Woorde kan regtig nie beskryf hoe dankbaar ek is nie. En dit het my maar net R650 gekos. Definitief die moeite werd.</p>

0
Replies (0)