1 reviews | Active since Jul 2020
Swak diens
Wat n skok . Dr vermoed ek het galstene en moet n sonar by Drs Spies en vennote kry . Wat n skok ek verduidelik ek nie onmiddelik fondse maar het wel gap cover . Dame deel my mee praktyk beleid ****ant . Wow geldwolwe galore .......maw hul het gaan studeer want gaping gesien om geldwolwe te word . Basta met eed van hippokrates wat hul afgelê het . Galblaas wat probleme gee is lewensgevaarlik maar nee hul sal eerder sien dat iemand lewenslange skade berokken word . Spies en du Plessis is ma net nog medici wat bewys waarom mensdom hul vertroue in mensdom verloor . Ek is n voorstaander van gelyke mediese dekking vir almal in suid Afrika want dan wil ek sien wie gaan hul help betaal aan hul duur motors en huise . Swak swak swak verby spies en vennote geldwolwe geldwolwe geldwolwe by uitnemendheid
